Die sterrekundige Johannes Kepler ontdek dat die jaar een van die waarskynlike geboortejare van Jesus is, danksy 'n buitengewone sterrekonjunksie (die planete Saturnus en Jupiter was dig bymekaar teen die naghemel sigbaar en het soos 'n reuse ster vertoon)[1]
Na 'n veldtog vanaf 16 v.C. behaal die Romeine 'n oorwinning oor die antieke stamme van die Alpe. In hierdie of die volgende jaar rig Augustus dan die Trophaeum Alpium by die grens van Italië en die Maritime Alpe op (hedendaagse La Turbie), om die oorwinning te simboliseer.
↑Pröse, Tim: Weihnachtsgeschichte. Die Geburt Christi aus heutiger Sicht: von Magiern, Ausgestoßenen und einer Geliebten. In: FOCUS nommer 52, 22 Desember 2007, bl. 108-109