Pous Johannes VIII behaal die oorwinning oor die Saraseense see-rowersvloot.
Die Oos-Frankiese Ryk word na Lodewyk die Duitser se dood verdeel tussen sy seuns. Karloman kry Beiere, Lodewyk die Jongere kry Frankonië en Sakse en Karel die Dikke kry Alemannië en die Elsas. [1]
Geboortes
Sterftes
31 Januarie – Emma van Altdorf (~67), vrou van Lodewyk II die Duitser.
28 September – Lodewyk II die Duitser (~70), koning van Oos-Fransië.
Verwysings
↑Kingship and Politics in the Late Ninth Century: Charles the Fat and the End of the Carolingian Empire, Simon MacLean Cambridge University Press, 2003, ISBN 1139440292, ISBN 9781139440295