Die jaar 881 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 81ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Lodewyk III oorwin die Vikinge wat in 879Vlaandere en Brabant binnegedring het by Saucourt .
Februarie - Die stad Vienne aan die Rhône word deur Karel die Dikke se troepe ingeneem, geplunder en afgebrand. Ermengarde en Boso moet vlug en die poging om 'n onafhanklike koninkryk Boergondië te herstel opgee.