Ajax
Ajax kan na verskillende dinge verwys:
- Ajax, Ontario, 'n stad in Kanada.
- AFC Ajax, 'n sokkerklub in Amsterdam, Nederland.
- Ajax Kaapstad, 'n sokkerklub in Parow, Kaapstad.
- AJAX, 'n webtegnologie wat vir die ontwerp van interaktiewe webbladsye gebruik word.
- Ajaks (Griekse Mitologie), is 'n Griekse stryder tydens die beleg van Troje.