Administratiefreg dek 'n baie wye veld en is soms moeilik omskryfbaar. Dit behels gewoonlik die optrede van die uitvoerende gesag van 'n staat.
Dit is al die reëls wat aan regsubjekte die bevoegdheid verleen om op te tree. Dit skryf verder ook die prosedures voor hoe opgetree moet word en verseker dat derglike optredes binne perke is.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.