Ajaccio
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Gebied | Korsika |
Koördinate | 41°55′N 08°44′O / 41.917°N 8.733°O |
Stigting | 1492 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 82,03 vk km |
Hoogte bo seevlak | 13 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2014) | 68 587 |
- Bevolkingsdigtheid | 840 vk/km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Laurent Marcangeli |
Amptelike webwerf | ajaccio.fr |
Ajaccio (Frans: Ajaccio, [aʒaksjo], ; Korsikaans: Aiacciu, [aˈjattʃu]) is die hoofstad en grootste stad van Korsika, 'n eilandgebied in die suidooste van Frankryk in die Middellandse See. Die stad het in 2014 'n bevolking van 68 587 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 82,03 km². Ajaccio is in 1492 deur Genuese gestig en is sedert 1768 'n Franse stad, toe Korsika deur Genua aan Frankryk verkoop is. Die stad is beroemd as geboorteplek van Napoleon Bonaparte wat in 1769 hier gebore is.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ajaccio.
- (en) Toerisme-inligting oor Ajaccio op Wikivoyage
- (fr) Amptelike webwerf