Arena Corinthians
Arena Corinthians | ||
Ligging | Avenida Miguel Ignácio Curi, 111 São Paulo, Brasilië | |
---|---|---|
Koördinate | 23°32′42.9″S 46°28′27.4″W / 23.545250°S 46.474278°WKoördinate: 23°32′42.9″S 46°28′27.4″W / 23.545250°S 46.474278°W | |
Eienaar | SC Corinthians Paulista | |
Kapasiteit | 49 205[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 30 Mei 2011[2] | |
Gebou | 30 Mei 2011 – 15 April 2014[3] | |
Geopen | 10 Mei 2014[4] | |
Boukoste | R$965 miljoen[5] VS$435 miljoen €319 miljoen | |
Argitek | Aníbal Coutinho[6] | |
Struktuuring. | Werner Sobek[7] | |
Dienste-ing. | Frederico Barbosa[8] | |
Projekbestuurder | Andrés Sánchez[9] | |
Huurders | ||
Arena Corinthians (bekend as Arena de São Paulo tydens die Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014) is 'n sokkerstadion in São Paulo, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019. Vir die duur van die Wêreldbekertoernooi het die stadion 'n vergrote kapasiteit van 62 000 gehad, wat daarna weer verminder is.
Fotogalery
-
Lugbeeld tydens konstruksie
-
Binneruimte van die Arena Corinthians
Wedstryde
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
12 Junie 2014 | 17:00 (BRT) | Brasilië | 3–1 | Kroasië | Groep A | 62 103 |
19 Junie 2014 | 16:00 (BRT) | Uruguay | 2–1 | Engeland | Groep D | 62 575 |
23 Junie 2014 | 13:00 (BRT) | Nederland | 2–0 | Chili | Groep B | 62 996 |
26 Junie 2014 | 17:00 (BRT) | Suid-Korea | 0–1 | België | Groep H | 61 397 |
1 Julie 2014 | 13:00 (BRT) | Argentinië | 1–0 (e.t.) | Switserland | Agsste eindrondte | 63 255 |
9 Julie 2014 | 17:00 (BRT) | Argentinië | 0–0 (e.t.) (4–2 n.S.) | Nederland | Halfeindrondte | 63 267 |
Olimpiese Somerspele 2016
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Olimpiese Somerspele 2016.
Vrouetoernooi
Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
3 Augustus 2016 | 15:00 (BRT) | Kanada | 2–0 | Australië | Groep F | 20 521 |
18:00 (BRT) | Zimbabwe | 1–6 | Duitsland | |||
6 Augustus 2016 | 15:00 (BRT) | Kanada | 3–1 | Zimbabwe | 30 295 | |
18:00 (BRT) | Duitsland | 2–2 | Australië | 37 475 | ||
12 Augustus 2016 | 19:00 (BRT) | Kanada | 1–0 | Frankryk | Kwarteindrondte | 38 688 |
19 Augustus 2016 | 13:00 (BRT) | Brasilië | 1–2 | Kanada | Bronsmedalje-wedstryd | 39 718 |
Manstoernooi
Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
10 Augustus 2016 | 19:00 (BRT) | Colombia | 2–0 | Nigerië | Groep B | 36 702 |
22:00 (BRT) | Brasilië | 1–1 | Irak | Groep A | 37 742 | |
13 Augustus 2016 | 22:00 (BRT) | Brasilië | 2–0 | Colombia | Kwarteindrondte | 41 560 |
17 Augustus 2016 | 16:00 (BRT) | Nigerië | 0–2 | Duitsland | Halfeindrondte | 35 562 |
Copa América 2019
Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
22 Junie 2019 | 16:00 (BRT) | Peru | 0–5 | Brasilië | Groep A | 42 317 |
28 Junie 2019 | 20:20 (BRT) | Colombia | 0–0 (4–5 n.S.) | Chili | Kwarteindrondte | 44 062 |
6 Julie 2019 | 16:00 (BRT) | Argentinië | 2–1 | Chili | Klein finale | 44 269 |
Verwysings
- ↑ "Corinthians aumenta capacidade e arena chega perto dos 50 mil lugares" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 2 November 2015.
- ↑ Cardilli, Juliana (30 Mei 2011). "Começam as obras no estádio do Corinthians em SP" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 Junie 2013.
- ↑ (pt) "Obras são entregues ao Clube". 15 April 2014. Besoek op 7 Mei 2014.
- ↑ (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/arena-corinthians/ Geargiveer 18 September 2016 op Wayback Machine
- ↑ "Leia a transcrição da entrevista de Andrés Sanchez ao UOL e à Folha" (in Portugees). 4 Junie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 6 Junie 2014.
- ↑ "Gramado do estádio do Timão homenageará clube e título de 77" (in Portugees). 17 Oktober 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 Junie 2013.
- ↑ (de) "Stadium Sao Paulo". Besoek op 20 Junie 2013.
- ↑ (pt) "Victory in the race against time". 25 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2013. Besoek op 20 Junie 2013.
- ↑ "Se quiserem mudar o local de abertura da Copa fiquem à vontade, diz Andres à Fifa" (in Portugees). 14 Mei 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 Junie 2013.
Eksterne skakels
- (pt) Amptelike webwerf
- (en) FIFA.com - Inligting oor die stadion Geargiveer 19 Junie 2014 op Wayback Machine