Bloupenspapegaai
Bloupenspapegaai | |
---|---|
Volwasse wyfie in Namibië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. rueppellii
|
Binomiale naam | |
Poicephalus rueppellii (Gray, 1849)
|
Die Bloupenspapegaai (Poicephalus rueppellii) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne, droë boomveld en droë rivierlope. Die voël kom voor in Namibië. Die voël is 21 – 24 cm lank en 100 - 130 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Rüppell's Parrot.
Fotogalery
-
'n Bloupenspapegaai in gevangenisskap.
-
Skildery met 'n wyfie in die voorgrond.
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- ↑ BirdLife International (2012). "Poicephalus rueppellii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{cite web}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)