Bradypodion
Bradypodion | |
---|---|
![]() | |
Robertson-dwergverkleurmannetjie (Bradypodion gutturale) by Anysberg-natuurreservaat | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Reptilia |
Orde: | Squamata |
Suborde: | Iguania |
Familie: | Chamaeleonidae |
Subfamilie: | Chamaeleoninae |
Genus: | Bradypodion Fitzinger, 1843 |
Tipespesie | |
Bradypodion pumilum Daudin 1802
| |
Spesies | |
|
Bradypodion (met die betekenis van "met stadige pote" in Grieks) is een van ses genusse van verkleurmannetjies binne die familie van ware verkleurmannetjies, naamlik Chamaeleonidae. Hulle is inheems aan Suider-Afrika en word soms gesamentlik na verwys as Suid-Afrikaanse dwergverkleurmannetjies. Sommige outeurs plaas ander klein verkleurmannetjies van Oos- en Sentraal-Afrika ook in hierdie genus, maar dit is heel waarskynlik onakkuraat.
Spesies
Sewentien spesies word erken:
Beeld | Algemene naam | Wetenskaplike naam | Beskrywing |
---|---|---|---|
![]() |
Swartberg-dwergverkleurmannetjie | B. atromontanum | Wes-Kaap, Suid-Afrika. |
![]() |
uMlalazi-dwergverkleurmannetjie | B. caeruleogula | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. |
![]() |
Transkei-dwergverkleurmannetjie | B. caffer | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
![]() |
Knysna-dwergverkleurmannetjie | B. damaranum | Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika. |
Drakensberg-dwergverkleurmannetjie | B. dracomontanum | Drakensberg, Suid-Afrika | |
![]() |
Robertson-dwergverkleurmannetjie | B. gutturale (moontlik meer as een spesie) | Wes-Kaap, Suid-Afrika. |
Kentani-dwergverkleurmannetjie | B. kentanicum | Oos-Kaap, Suid-Afrika. | |
Swartkopdwergverkleurmannetjie | B. melanocephalum | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. | |
Zoeloeland-dwergverkleurmannetjie | B. nemorale (waarskynlik meer as een spesie) | Suid-Afrika. | |
Ngome-dwergverkleurmannetjie | B. ngomeense | Ngome-woud, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. | |
![]() |
Namakwa-dwergverkleurmannetjie | B. occidentale | Weskus van Suid-Afrika en Namibië. |
![]() |
Kaapse dwergverkleurmannetjie | B. pumilum | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Setaro se dwergverkleurmannetjie | B. setaroi | Noordelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. | |
![]() |
Smith se dwergverkleurmannetjie | B. taeniabronchum | Suid-Afrika. |
![]() |
Natal Middellande-dwergverkleurmannetjie | B. thamnobates | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. |
![]() |
Transvaal-dwergverkleurmannetjie | B. transvaalense | Mpumalanga en Limpopo, Suid-Afrika. |
![]() |
Suidelike dwergverkleurmannetjie | B. ventrale | Oos-Kaap, Suid-Afrika. |
Eksterne skakels
- "Verkleurmannetjies". Mieliestronk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2021.