Cannes-rolprentfees 1990
Cannes-rolprentfees 1990
| ||
Datum | 10-21 Mei 1990 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 18 (In Kompetisie) 21 (Un Certain Regard) 12 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Dreams | |
Afsluitingsfliek | The Comfort of Strangers | |
Palme d'Or | Wild at Heart |
Die 43ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 10-21 Mei 1990 gehou. Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Bernardo Bertolucci was die voorsitter van die jurie. Altesaam 51 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Die Amerikaanse rolprent Wild at Heart van die regisseur David Lynch het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met Akira Kurosawa se Dreams en afgesluit met The Comfort of Strangers van Paul Schrader.[3][4][5][6]
Belangrikste fliekpryse
Prys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Wild at Heart | David Lynch | VSA |
Grand Prix | The Sting of Death (Shi no toge) The Law (Tilaï) |
Kōhei Oguri Idrissa Ouedraogo |
Japan Burkina Faso |
Caméra d'Or | Freeze Die Come to Life (Zamri, oemri, woskresni!) | Vitali Kanevsky | Sowjetunie |
Jurieprys | Hidden Agenda | Ken Loach | Brittanje |
Kortfilm-Palme d'Or | The Lunch Date | Adam Davidson | VSA |
Ander pryse
Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Pavel Lungin | Taxi Blues (Taksi-Blyuz) | Sowjetunie |
Beste akteur | Gérard Depardieu | Cyrano de Bergerac | Frankryk |
Beste aktrise | Krystyna Janda | Interrogation (Przesłuchanie) | Pole |
Verwysings
- ↑ Matthews, Jack (21 Mei 1990). "David Lynch's 'Wild at Heart' Wows Cannes : Film: The director intends to cut his violent, profane and erotic movie to get an R rating". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Awards 1990 : All Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Patterson, Suzy (9 Mei 1990). "Cannes Film Festival Reflects World Change". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Cannes Festival Opens With Showing Of 'Dreams'" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Kurosawa's "Dreams" Opens Cannes Festival" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Harold Pinter 1930-2008" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1990.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia