Cannes-rolprentfees 1993
Cannes-rolprentfees 1993
| ||
Datum | 13-24 Mei 1993 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Jeanne Moreau | |
Getal prente | 23 (In Kompetisie) 25 (Un Certain Regard) 10 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | My Favorite Season | |
Afsluitingsfliek | Toxic Affair | |
Palme d'Or | Farewell My Concubine |
Die 46ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-24 Mei 1993 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Louis Malle was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 58 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Die rolprente Farewell My Concubine (Ba wang bie ji) van die regisseur Chen Kaige en The Piano van Jane Campion het die Palme d'Or gedeel.[1][2] Die fees is geopen met André Téchiné se My Favorite Season en afgesluit met Toxic Affair van Philomène Esposito.[3][4][5]
Belangrikste fliekpryse
Prys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Farewell My Concubine (Ba wang bie ji) The Piano |
Chen Kaige Jane Campion |
China Nieu-Seeland |
Grand Prix | Faraway, So Close! (In weiter Ferne, so nah!) | Wim Wenders | Duitsland |
Caméra d'Or | The Scent of Green Papaya (Mùi du du xanh) | Tran Anh Hung | Frankryk, Viëtnam |
Jurieprys | Raining Stones The Puppetmaster (Xi meng ren sheng) |
Ken Loach Hou Hsiao-Hsien |
Brittanje Taiwan |
Un Certain Regard | Latcho Drom | Tony Gatlif | Frankryk |
Kortfilm-Palme d'Or | Coffee and Cigarettes | Jim Jarmusch | VSA |
Ander pryse
Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Mike Leigh | Naked | Brittanje |
Beste draaiboek | Michel Blanc | Dead Tired (Grosse Fatigue) | Frankryk |
Beste akteur | David Thewlis | Naked | Brittanje |
Beste aktrise | Holly Hunter | The Piano | Nieu-Seeland |
Verwysings
- ↑ "Awards 1993 : All Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "1993 Cannes Film Festival" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Will French Film Queens Deneuve, Adjani Get Along? No Cannes Do". Chicago Tribune (in Engels). 14 Mei 1993. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Cannes Goods". Chicago Tribune (in Engels). 30 Mei 1993. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Rockwell, John (14 Mei 1993). "At Cannes, More Of Everything, Including Films". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1993.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia