Costa Ricaanse colón

Simbool vir die colón.

Die Costa Ricaanse colón is die geldeenheid van Costa Rica. Die geldeenheid is na Christopher Columbus (Spaanse naam: Cristóbal Colón) vernoem.

Eksterne skakels