Demografie van Kenia

Daar woon 34 707 8171 mense in Kenia, waarvan sowat 3 miljoen (10%) in die hoofstad Nairobi.

Etniese groepe

  • Kikuyu (Agĩkũyũ) 20,78%
  • Luhya 14,38%
  • Luo 12,38%
  • Kalenjin 11,46%
  • Kamba 11,42%
  • Kisii 6,15%
  • Ameru (Meru) 5,07%
  • Masai 1,76%
  • Turkana 1,52%
  • Embu 1,20%
  • Somaliërs 0,99% (ook Ajuran en Ogaden)
  • Taita 0,95%
  • Swahili 0,60%
  • Samburu 0,50%

Minder as 1% van die populasie is van Europa en Asië.

Taal

Meeste mense in Kenia kan Engels en Swahili praat.

Religie

78% is Christene, 10% is Moslem en die oorblywende 12% beoefen ander godsdienste.

Sien ook

Eksterne skakels