FC Ismaning
Volledige naam | Fußball-Club Ismaning e.V. |
Stigtingsdatum | 1921 |
Tuisveld | Stadion an der Lindenstraße, Ismaning |
Kapasiteit | 2 000 |
Kompetisie | Oberliga Beiere |
FC Ismaning is 'n sokkerklub uit Ismaning in die deelstaat Beiere in Duitsland.
Die klub is in 1921 gestig met die huidige naam. Die jaar 2000 was die suksesvolste in die klubgeskiedenis: nie net is die Oberliga Beiere die eerste keer gehaal nie, maar die Beierse uitklopbeker is ook die eerste keer gewen, wat aan die klub toegang tot die hoofrondte van die DFB-Pokal gegee het. Die klub het hier in die eerste rondte vasgeval teen BV Borussia Dortmund met 0-4.
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
Oberliga Beiere 2007/08-seisoen | |
TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten - |