Gebande sperwer

Gebande sperwer
Volwasse mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. badius
Binomiale naam
Accipiter badius
Gmelin, 1788
Subspesies
  • cenchroides (Severtzov, 1873)
  • dussumieri (Temminck, 1824)
  • badius (Gmelin, 1788)
  • poliopsis (Hume, 1874)
  • sphenurus (Rüppell, 1836)
  • polyzonoides A. Smith, 1838
Sinonieme

Astur badius
Scelospizias badius
Micronisus badius

Die gebande sperwer (Accipiter badius) is 'n algemene standvoël wat voorkom in savanne en hoëboomveld in Namibië, Botswana, Mosambiek, Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal. Die voël is 28 – 30 cm groot, weeg 80 – 170 g met 'n vlerkspan van 55 – 60 cm. In Engels staan die voël bekend as Shikra.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Accipiter badius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {cite web}: Ongeldige |ref=harv (hulp)