Hooftrekke van letterkunde

Hierdie artikel of onderafdeling van die artikel is onder ontwikkeling.
As u wil bydra tot die ontwikkeling daarvan, spring gerus in, maar moet dit asseblief nie uitvee nie.
Software Development

Die volgende hooftrekke word verskaf as oorsig en aktuelegids tot letterkunde:

Wat is letterkunde?

Wat vir ʼn ding is letterkunde?

  • Kommunikasie – handeling van die oordrag van inligting. Kommunikasie benodig ʼn sender, ʼn boodskap en voorgenome ontvanger, hoewel die ontvanger nie nodig het om teenwoordig te wees of bewus te wees van die sender se intensie om op die tydstip van kommunikasie te kommunikeer nie; dus kan kommunikasie geskied oor groot afstande in tyd en ruimte.
    • Geskrewe kommunikasie (skryfkuns) – verteenwoordiging van taal in ʼn tekstuele medium deur die gebruik van ʼn stel simbole of tekens (bekend as ʼn skryfstelsel).[1]
  • Onderafdeling van kultuur – gedeelde sienswyses, waardes, doelwitte en toepassings wat ʼn instansie, organisasie of groep kenmerk.
    • Een van die kunste – verbeeldingryke, kreatiewe of nie-wetenskaplike vertakking van kennis, veral soos akademies bestudeer word.[2]

Wese van letterkunde

  • Komposisie –
  • Wêreldliteratuur –

Literêre vorme

Orale literêre genres

  • Orale digkuns –
  • Folklore
  • Mondelinge narratief –
    • Mondelinge geskiedenis –
    • Stadslegende –

Geskrewe literêre genres

  • Jeugliteratuur –
  • Ingeperkte skryfwerk –
  • Hygliteratuur
  • Poësie (sien daardie artikel vir ʼn uitgebreide lys van sub-genres en tipes)
    • Aubade –
    • Clerihew –
    • Epiek
    • Gruk – vorm van kort aforistiese gedig uitgevind deur die Deense digter en wetenskaplike Piet Hein, wat oor die 7 000 daarvan geskryf het.
    • Haikoe
    • Kunslied –
    • Limeriek – ʼn tipe skerp, humoristiese of nonsens-gedig,[3] veral een in vyf-versreël anapestiese of amfibraggiese metrum met streng rymskema (aabba), wat soms oorloop met humoristiese intensie.
    • Liriek
    • Ode –
    • Rapsodie
    • Lied
    • Sonnet
    • Spekulatiewe poësie –
  • Gevangenisliteratuur –
  • Berymde prosa –
    • Saj'
      • Makame
    • Fu (poësie)
    • Rajok

Nie-fiksie

Fiksie-genres

  • Avontuurroman –
  • Pulpromans –
  • Komiese roman –
  • Parodie
  • Satire
  • Misdaadroman
    • Speurverhaal
      • Hardboiled –
      • Whodunit –
    • Newgate-roman –
  • Erotika –
  • Fabel
  • Sprokie
  • Familiesage –
  • Raamvertelling
  • Goties –
    • Suidelike goties –
  • Historiese fiksie –
  • Inspirasiefiksie –
  • Invalsliteratuur –
  • Raaiselroman –
  • Filosofiese roman –
Inspirasiefiksie (religuese literatuur) –
  • Sielkundige roman –
  • Sielkundige riller –
  • Ridderroman
  • Liefdesroman –
    • Historiese liefdesroman –
      • Regency liefdesroman –
    • Paranormale liefdesroman –
  • Sage –
  • Spekulatiewe fiksie
    • Alternatiewe geskiedenis –
    • Fantasie – (vir meer detail sien Fantasie subgenres, Fantasieliteratuur)
      • Epiese fantasie –
      • Wetenskapsfantasie –
      • Stoompoen (Steampunk) –
      • Stedelike fantasie –
      • Weird fantasie –
    • Gruwelfiksie –
      • Lovecraftian-gruwel –
      • Weird menace –
    • Wetenskapsfiksie – (vir meer inligting sien wetenskapsfiksiegenres en verwante onderwerpe
      • Kuberpoen (Cyberpunk) –
      • Harde-wetenskapsfiksie –
      • Ruimte-strooisage –
    • Bonatuurlike fiksie –
  • Sensasieroman –
  • Slaweroman –
  • Riller
    • Samesweringsriller –
    • Regsriller –
    • Spioenasieriller/politieke riller –
    • Tegno-riller –
  • Western-fiksie –

Literatuurgeskiedenis

  • Geskiedenis van boeke
  • Teatergeskiedenis
  • Moderne literatuurgeskiedenis
  • Geskiedenis van Wetenskapsfiksie
  • Geskiedenis van idees
  • Intellektuele geskiedenis

Algemene literêre konsepte

Literêre toekennings

Invloedryke persone in die veld van letterkunde

  • Lys van outeurs
  • Kategorie:Literêre kritici
  • Lys van skrywers
    • Lys van vroueskrywers

Sien ook

  • Lys van boeke
  • Engelse studies
  • Afrikaanse letterkunde
  • Afrikaanse literatuurgeskiedenis
  • Suid-Afrikaanse letterkunde

Verwysings

  1. Peter T. Daniels, "The Study of Writing Systems", in The World's Writing Systems, ed. Bright and Daniels, p. 3
  2. the arts. CollinsDictionary.com. Collins English Dictionary – Complete & Unabridged 11th Edition. Retrieved Oktober 25, 2012.
  3. Oxford English Dictionary (2d edition, 1989), s.v. Limerick.
    Vaughn, Stanton. Limerick Lyrics. 1900. Retrieved from [1].

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.