Internasionale_Olimpiese_Komitee
| Internasionale Olimpiese Komitee | |
|---|---|
Kenteken van die Internasionale Olimpiese Komitee
| |
| Franse naam | Comité international olympique |
| Engelse naam | International Olympic Committee |
| Land | wêreldwyd |
| Sportsoorte | Olimpiese sportsoorte |
| Leuse | Citius, Altius, Fortius — Communiter (Latyn vir: "Vinniger, hoër, sterker — Saam") |
| Gestig op | 23 Junie 1894 |
| Gestig in | Parys, Frankryk |
| President | |
| Adjunkpresidente | Anita DeFrantz, Yu Zaiqing, Ng Ser Miang, John Coates |
| Direkteur-generaal | Christophe De Kepper |
| Erepresident | Jacques Rogge |
| Konfederasies | ANOCA, PASO, OCA, EOC, ONOC |
| Setel | Lausanne, Switserland |
| Lede | 206 Nasionale Olimpiese Komitees |
| Affiliasies | Wêreldbeheerliggame van elke Olimpiese sportsoort |
| Amptelike tale | Engels, Frans en die gasheer se ampstaal (indien nodig) |
| Amptelike webwerf | olympic.org |
Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK; Engels: International Olympic Committee, IOC; Frans: Comité international olympique, CIO) is 'n nie-regeringsorganisasie waarvan die kantore in Lausanne, Switserland, gesetel is en dit ten doel stel om die vier-jaarlikse Olimpiese Somerspele en Winterspele te organiseer. Die amptelike tale is Engels en Frans. Die huidige president van die IOK is die Duitser Thomas Bach.
Presidente


| President | Jare |
|---|---|
| 1894–1896 | |
| 1896–1925 | |
| 1925–1942 | |
| 1942–1952 | |
| 1952–1972 | |
| 1972–1980 | |
| 1980–2001 | |
| 2001–2013 | |
| 2013–hede |
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Internasionale Olimpiese Komitee.- (en) (fr) Die IOK se amptelike webwerf
| Olimpiese Spele | |||
|---|---|---|---|
|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • | |||