Kamiesbergaalwyn
Kamiesbergaalwyn | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloe |
Spesie: | A. khamiesensis
|
Binomiale naam | |
Aloe khamiesensis Pillans, 1934
|
Die Kamiesbergaalwyn (Aloe khamiesensis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap.
Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 29.3,[1] dit word tot 3m groot. Die aalwyn blom in Junie en Augustus. In Engels staan die plant bekend as die Khamiesberg aloe.
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kamiesbergaalwyn.