Koejawel
Koejawel | |
---|---|
Die Egte koejawel (Psidium guajava) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Myrtoideae
|
Tribus: | Myrteae
|
Genus: | Psidium
|
Spesie: | P. guajava
|
Binomiale naam | |
Psidium guajava |
Koejawel is 'n plant in die mirtelfamilie (Myrtaceae) en genus Psidium, wat ongeveer 100 spesies van tropiese struike en klein boompies bevat. Hulle is inheems aan Meksiko, Sentraal-Amerika en die noorde van Suid-Amerika. Koejawels word nou gekweek in die hele tropiese en subtropiese gebied van Afrika, Suid-Asië, Suidoos-Asië, die Karibiese Eilande, subtropiese streke van Noord-Amerika, Hawaii, Nieu-Seeland, Australië en Spanje.
Top mango- en koejawel-produserende lande (2011)
Land | Metrieke ton | |||
---|---|---|---|---|
Indië | 15,188,000 | |||
China | 4,350,000 | |||
Thailand | 2,600,000 | |||
Indonesië | 2,131,000 | |||
Pakistan | 1,888,500 | |||
Meksiko | 1,827,300 | |||
Brasilië | 1,190,000 | |||
Bangladesj | 889,176 | |||
Nigerië | 850,000 | |||
Filippyne | 800,551 | |||
Res van die Wêreld | 7,238,639 | |||
Wêreldtotaal | 38,953,166 | |||
(Data getoon vir 2011) Bron: FAOSTAT[2] |
Sien ook
Bronne
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- ↑ "Genus: Psidium L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 27 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2009. Besoek op 3 Maart 2010.
- ↑ "FAOSTAT (Food and Agriculture Orginazation of the United Nations)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2016. Besoek op 7 Februarie 2014.
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir koejawel.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Koejawel