Die frank is die geldeenheid van Demokratiese Republiek van die Kongo. Een frank is 'n honderd centime. Munte in sirkulasie is: 1, 5, 10, 20 en 50 centime. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 5, 10, 20, 50, 100, 200, 500, 1000, 5000, 10000 en 20000 frank.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.