Laventel
Laventel | |
---|---|
Gewone laventel (Lavandula angustifolia) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Lavandula
|
Spesie: | L. angustifolia
|
Binomiale naam | |
Lavandula angustifolia Miller[1]
| |
Sinonieme | |
Laventel (Lavandula angustifolia), meestal ware laventel of English lavender, alhoewel nie oorspronklik van Engeland nie,[2] voorheen L. officinalis, is 'n blomdraende plant in die familie Lamiaceae. Dit is inheems aan die Mediterreense gebied (bv. Spanje, Frankryk, Italië en Kroasië).
Groei
Dit is 'n sterk aromatiese struik wat tot 2 m hoog kan groei. Die blare is immergroen, 2-6 cm lank en 4-6 mm wyd. Die blomme is pienkpers (laventelkleur), en word gedra op spiese 2-8 cm lank aan die bopunt van slanke, blaarlose stamme wat 10-30 cm lank is.
-
'n Bloeiwyse net voor die bloeisels verskyn
-
Calyx (pers) en blombragge (ligbruin)
-
Bloeisels
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Lavandula angustifolia information from NPGS/GRIN". www.ars-grin.gov. Besoek op 12 April 2008.
- ↑ "BSBI List 2007" (in Portugees). Botanical Society of Britain and Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (xls) op 3 Maart 2016. Besoek op 17 Oktober 2014.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Laventel.