Maceió
Maceió is 'n stad in die ooste van Brasilië en die hoofstad van die deelstaat van Alagoas. Die stad het 'n bevolking van 943 109 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 510,655 km². Omtrent 33% van die bevolking in Alagoas woon in die stad.