Mmusi Maimane
Mmusi Maimane | |
Mmusi Maimane | |
Leier van die Demokratiese Alliansie
| |
Ampstermyn 10 Mei 2015 – 23 Oktober 2019[1] | |
Voorafgegaan deur | Helen Zille |
---|---|
Opgevolg deur | John Steenhuisen (tussentyds) |
Ampstermyn 29 Mei 2014 – 24 Oktober 2019[2] | |
President | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Lindiwe Mazibuko |
Opgevolg deur | Annelie Lotriet (waarnemend) John Steenhuisen |
Nasionale woordvoerder: Demokratiese Alliansie
| |
Ampstermyn November 2011 – Mei 2014 | |
Voorafgegaan deur | Lindiwe Mazibuko |
Opgevolg deur | Phumzile van Damme Marius Redelinghuys |
Federale Adjunkvoorsitter van die Demokratiese Alliansie
| |
Ampstermyn November 2012 – 10 Mei 2015 | |
Voorafgegaan deur | Dianne Kohler Barnard |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 6 Junie 1980 Krugersdorp, Suid-Afrika |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Eggenoot/-note | Natalie Maimane[3] |
Kind(ers) | 2[3] |
Alma mater | Universiteit van die Witwatersrand Universiteit van Suid-Afrika Universiteit van Wallis |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Mmusi Aloysias Maimane[4] (gebore 6 Junie 1980) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en gewese leier van die Demokratiese Alliansie (DA). Hy is in Krugersdorp gebore en het in Dobsonville, Soweto, gewoon en skoolgegaan. Hy is met Natalie getroud en hulle het twee kinders, Kgalaletso en Daniel.
Maimane word in Mei 2014 as parlementslid ingehuldig nadat die DA nie Gauteng, waar hy die premierskandidaat was, kon wen nie. Hy volg op 26 Mei 2014 Lindiwe Mazibuko as parlementêre leier[5] en op 10 Mei 2015 Helen Zille as partyleier op.
Hy bedank op 23 Oktober 2019 weens onduidelike redes as leier van die Demokratiese Alliansie[1] en op 24 Oktober 2019 as opposisieleier in die Nasionale Vergadering.[2] Daar word gespekuleer dat dit te make het met die verkiesing van Zille as die DA-party se nuwe voorsitter van die Federale Raad; sy word as 'n regse element beskou.
Maimane stig die One South Africa Movement in 2020.[6] Hy loods 'n nuwe politieke party, Build One South Africa op 24 September 2022.[7] In 2024 wen BOSA twee setels in die nasionale parlement en Maimane word lid van die parlement.[8]
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 "Maimane bedank as leier van die DA". Maroela Media. 23 Oktober 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019.
- ↑ 2,0 2,1 "South Africa's Main Opposition Party Rocked as Leader Resigns". Bloomberg (in Engels). 24 Oktober 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2019. Besoek op 24 Oktober 2019.
- ↑ 3,0 3,1 Williams, Murray (14 Augustus 2014). "Maimane: We are a South African family". Cape Argus (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 16 Augustus 2014.
Ons probeer om beide Tswana en Engels met hulle te praat, nes Afrikaans-Engelse ouers sou, of Xhosa-Tswana-ouers, soos byvoorbeeld myne.
- ↑ "DA's Maimane on race, identity and jobs". Daily Maverick (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019. Besoek op 23 Oktober 2019.
- ↑ "Maimane is DA se nuwe parlementêre leier". Maroela Media. 26 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019. Besoek op 23 Oktober 2019.
- ↑ Madia, Tshidi (6 Maart 2020). "Maimane calls on South Africans to join his civic movement, noting it is not a political party". News24. Besoek op 16 Mei 2020.
- ↑ "Mmusi Maimane launches new political party". YouTube.
- ↑ "Mmusi Maimane to represent BOSA in the National Assembly". Sunday world.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mmusi Maimane.
- (en) Mmusi Maimane op die DA se amptelike webwerf
Party-politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Lindiwe Mazibuko |
Nasionale woordvoerder van die Demokratiese Alliansie 2011–2014 |
Opgevolg deur Marius Redelinghuys Phumzile van Damme |
Leier van die Demokratiese Alliansie in die Nasionale Vergadering 2014–2019 |
Opgevolg deur Annelie Lotriet (waarnemend) John Steenhuisen ) | |
Voorafgegaan deur Helen Zille |
Leier van die Demokratiese Alliansie 2015–2019 |
Opgevolg deur John Steenhuisen (tussentyds) |
Politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Lindiwe Mazibuko |
Opposisieleier 2014–2019 |
Opgevolg deur Annelie Lotriet (waarnemend) John Steenhuisen |