Moses Mabhidastadion
Moses Mabhidastadion | ||
![]() | ||
Die Moses Mabhida-stadion in 2014
| ||
Ligging | Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
---|---|---|
Koördinate | 29°49′44″S 31°01′49″O / 29.82889°S 31.03028°O | |
Eienaar | eThekwini (Durban Metropolitaanse UniCity) | |
Kapasiteit | 54 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 2006 | |
Geopen | 28 November 2009 | |
Boukoste | R3,4 miljard ($450 miljoen) | |
Argitek | Gerkan, Marg and Partners Theunissen Jankowitz Durban, Ambro-Afrique Consultants, Osmond Lange Architects & Planners, NSM Designs, Mthulisi Msimang | |
Huurders | ||
AmaZulu FC Proteas Statebondspele 2022 |
Die Moses Mabhidastadion is 'n stadion in Durban, Suid-Afrika, wat na Moses Mabhida, 'n voormalige sekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, genoem is. Dit is deur die multinasionale Amerikaanse ingenieursonderneming AECOM ontwerp.[1]
Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Die stadion het tydens die Sokker-Wêreldbeker 'n kapasiteit van 62 760 gehad.[2] Die stadion is aangrensend aan die Kings Park-stadion, in die Kings Park-sportkompleks, en die Durban-straatbaan wat gebruik was vir die A1 GP Wêreldbeker van motorsport. Dit sluit in 'n aangrensende binnehuisarena, sokkermuseum, sportinstituut, en 'n treinstasie.
Fotogalery
-
Lugbeeld van die Kings Park-sportkompleks in 2009, links die Moses Mabhida-stadion onder konstruksie en regs die Kings Park-stadion
-
Sokkerwedstryd tussen Nederland en Japan tydens die 2010 FIFA Wêreldbeker.
-
Suid-Afrika teen Angola, Afrikanasiesbeker 2013.
Wedstryde
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
13 Junie 2010 | 20:30 | ![]() |
4–0 | ![]() |
Groep D | 62 660 |
16 Junie 2010 | 16:00 | ![]() |
0–1 | ![]() |
Groep H | 62 453 |
19 Junie 2010 | 13:30 | ![]() |
1–0 | ![]() |
Groep E | 62 010 |
22 Junie 2010 | 20:30 | ![]() |
2–2 | ![]() |
Groep B | 61 874 |
25 Junie 2010 | 16:00 | ![]() |
0–0 | ![]() |
Groep G | 62 712 |
28 Junie 2010 | 16:00 | ![]() |
2–1 | ![]() |
Agtste eindrondte | 61 962 |
7 Julie 2010 | 20:30 | ![]() |
0–1 | ![]() |
Halfeindronde | 60 960 |
Afrikanasiesbeker 2013
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Afrikanasiesbeker 2013.
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
23 Januarie 2013 | ![]() |
2–0 | ![]() |
Groep A | 50 000 |
23 Januarie 2013 | ![]() |
1–1 | ![]() |
Groep A | 25 000 |
27 Januarie 2013 | ![]() |
2–2 | ![]() |
Groep A | 45 000 |
28 Januarie 2013 | ![]() |
1–1 | ![]() |
Groep B | 8 000 |
2 Februarie 2013 | ![]() |
1–1 (1–3 n.S.) | ![]() |
Kwarteindronde | 45 000 |
6 Februarie 2013 | ![]() |
1–4 | ![]() |
Halfeindronde | 54 000 |
Krieket

Span (A) | Span (B) | Wenner | Telling | Jaar | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
![]() |
![]() |
![]() |
Met 21 lopies | 2011 | 69 000 |
Sien ook
Verwysings
- ↑ (en) AECOM.com: Projects – Moses Mabhida Stadium. Besoek op 30 April 2020
- ↑ (en) FIFA.com – Durban Stadium Geargiveer 5 Desember 2013 op Wayback Machine
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Moses Mabhidastadion.