Otto Günsche
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/49/Otto_G%C3%BCnsche.jpg/220px-Otto_G%C3%BCnsche.jpg)
Otto Günsche (24 September 1917 - 2 Oktober 2003) was tydens die Tweede Wêreldoorlog 'n middelrangse offisier ("Sturmbannführer") in die Waffen-SS van Nazi-Duitsland. Hy was 'n lid van die SS-afdeling Leibstandarte voordat hy Adolf Hitler se persoonlike adjudant geword het.
Günsche is op 2 Mei 1945 deur soldate van die Rooi Leër in Berlyn in hegtenis geneem. Nadat hy in die Sowjetunie in verskillende gevangenisse en arbeidskampe aangehou is, is hy op 2 Mei 1956 uit die Bautzen Penitentiary vrygelaat.
Bronne
- Der letzte Adjutant, Die Welt, 18 Oktober 2003
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Otto Günsche.