Ponsjo

Araucanos en gauchos in Chili, 19de eeu
'n Peruaanse chalán dans marinera op 'n peruaanse paso perd.
Ponsjo's van Argentinië

'n Ponsjo (Spaanse uitspraak: [ˈpontʃo]; punchu in Quechua; Mapudungun pontro, kombers, wolstof)[1][2][3] is 'n oorkledingstuk wat ontwerp is om die liggaam warm te hou. 'n Reënponsjo word gemaak van 'n waterdigte materiaal wat ontwerp is om die liggaam droog te hou teen reën. Ponsjo's is gebruik deur die inheemse Amerikaanse volke (Indiane) van die Andes sedert die pre-Spaanse tyd, van die plekke wat nou onder die gebied van Bolivië, Peru, Chili en Ecuador val, en word beskou as tipiese Suid-Amerikaanse klere.

Verwysings

  1. Muñoz Urrutia, Rafael, red. (2006). Diccionario Mapuche: Mapudungun/Español, Español/Mapudungun (in Spanish) (2nd uitg.). Santiago, Chile: Editorial Centro Gráfico Ltda. p. 183. ISBN 956-8287-99-X. {cite book}: Cite has empty unknown parameter: |cite= (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  2. Merriam-Webster Online Dictionary. "Poncho" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 12 September 2010.
  3. Harper, Douglas. OnlineEtymologyDictionary: Poncho. URL besoek op 12 September 2010.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.