Pous Johannes III

Pous Johannes III
Geboortenaam Ioannus Catelinus
Pontifikaat begin 17 Julie 561
Pontifikaat eindig 13 Julie 574
Voorganger Pelagius I
Opvolger Benedictus I
Gebore
Rome, Italië
Sterf 13 Julie 574
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Johannes

Johannes III was die 61ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie

Pous Johannes III is gebore as die seun van ene Anastasius Catelinus met die titel illustris. Op 17 Julie 561 volg hy Pous Pelagius I op en regeer tot sy dood op 13 Julie 574. Hy word opgevolg deur Pous Benedictus I. Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig'.

Pontifikaat

Sy pontifikaat het saamgeval met in die invalle van die Lombarde en byna al die inligting oor sy bewind het verlore gegaan. Daar is omstedenheid oor sy sterfdatum. Die Liber Pontificalis gee 7 Julie 574.

Verwysings

  • Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7

Eksterne skakels

  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • CE Inskrywing in die Catholic Encyclopedia (Engels)


Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Pelagius I
Pous (Pontifex Maximus)
561574
Opgevolg deur
Benedictus I