Rooistinkhout
Rooistinkhout | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Genus: | Prunus |
Spesie: | P. africana
|
Binomiale naam | |
Prunus africana (Hook.f.) Kalkman, (1965)
| |
Sinonieme | |
|
Die Rooistinkhout (Prunus africana) is 'n woudboom wat deel van die Rosaceae familie is. Die boom kan tot 20 m hoog word. Die bas het na bewering medisinale eienskappe terwyl die volwasse bome se bas swart is met 'n blokkiespatroon. Die blare het getande, golwende blaarrande, kenmerkende bearing en 'n glasende bokant.
Verspreiding
Die spesie is inheems aan Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Golf of Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Fotogalery
-
Nektaar-agtige afskeiding
-
Boomstam met beskadigde bas
-
'n Jong rooistinkhout
Sien ook
Bronnelys
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
Wikispecies het meer inligting verwant aan Rooistinkhout
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooistinkhout.