Sint Eustatius
| |||||
Nasionale leuse: Superba et confidens (Latyn vir: "Trots en vol vertroue") | |||||
Volkslied: Golden Rock | |||||
Hoofstad | Oranjestad | ||||
Grootste stad | Oranjestad | ||||
Amptelike tale | Nederlands en Engels[1] | ||||
Regering | Besondere munisipaliteit binne Nederland Willem-Alexander Mark Rutte Alida Francis | ||||
Onafhanklikheid Geïnkorporeer
• Datum |
binne Nederland 10 Oktober 2010 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
21[2] km2 8 myl2 feitlik geen | ||||
Bevolking - 2022-skatting - Digtheid |
3 242[3] (–) 154 / km2 405 / myl2 | ||||
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (USD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .nl, .ana[4] | ||||
Skakelkode | +599-3 | ||||
a. Gaan gestaak word. |
Sint Eustatius (Nederlands: [sɪnt øːˈstaːtsijʏs], ) is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot in 2010 het Sint Eustatius deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n besondere munisipaliteit binne Nederland.[5]
Die amptelike taal is Nederlands en die volkstaal is Engels. Die hoofstad en grootste stad is Oranjestad. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 21 km² en het 'n bevolking van 3 242 in 2022 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die amptelike geldeenheid.[6]
Etimologie
Die naam van die eiland is die Nederlandse naam van Eustachius van Rome, 'n legendariese Christenmartelaar wat in Spaans San Eustaquio en in Portugees Santo Eustáquio of Santo Eustácio genoem word.
Verwysings
- ↑ (nl) "Invoeringswet openbare lichamen Bonaire, Sint Eustatius en Saba". wetten.nl. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2016. Besoek op 29 Augustus 2014.
- ↑ (nl) "Waaruit bestaat het Koninkrijk der Nederlanden? – Rijksoverheid.nl". Ministerie van Algemene. 19 Mei 2015. Besoek op 19 Mei 2015.
- ↑ (nl) "The Caribbean Netherlands in Numbers 2022". Centraal Bureau voor de Statistiek. 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2023. Besoek op 6 Februarie 2023.
- ↑ (en) "ISO 3166-1 decoding table". International Organization for Standardization. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2016. Besoek op 29 Augustus 2014.
- ↑ (en) "Status change means Dutch Antilles no longer exists". BBC. 10 Oktober 2010. Besoek op 10 Augustus 2023.
- ↑ (nl) "Bonaire, Sint Eustatius, Saba". De Nederlandsche Bank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2010. Besoek op 25 Desember 2010.
Bronnelys
- Algemeen
- (en) "Sint Eustatius". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Augustus 2023.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sint Eustatius.
- (en) Toerisme-inligting oor Sint Eustatius op Wikivoyage
- (en) (nl) Amptelike webwerf van Sint Eustatius se regering