TuS Heeslingen
TuS Heeslingen
Volledige naam
Turn- und Sportverein Heeslingen e.V.
Stigtingsdatum
1906
Tuisveld
Waldstadion, Heeslingen
Kapasiteit
1 000
Kompetisie
Oberliga Noord
TuS Heeslingen is 'n sportklub uit Heeslingen in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland , veral bekend vir sy sokkerafdeling . Behalwe sokker, het die klub ook (onder meer) afdelings vir vlugbal , tafeltennis , kegelbal, pluimbal , atletiek , gimnastiek en pilates.
Die klub is in 1906 gestig met die naam MTV Heeslingen . Op 2 Februarie 1946 is daar met Viktoria Heeslingen (gestig in 1922 ) saamgesmelt om die huidige Turn- und Sportverein Heeslingen te vorm.
Die 2006/07-seisoen was die klub se beste nog ooit deurdat daar na die Oberliga Noord gepromoveer is.
Onlangse ligaposisionering
1993-94 (V) Bezirksoberliga 1ste
1994-95 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 5de
1995-96 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 13de
1996-97 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 9de
1997-98 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 5de
1998-99 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 2de
1999-00 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 7de
2000-01 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 11de
2001-02 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 8ste
2002-03 (V) Verbandsliga Neder-Sakse
2003-04 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 9de
2004-05 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 2de
2005-06 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 5de
2006-07 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 1ste
2007-08 (IV) Oberliga Noord
Eksterne skakels
The article is a derivative under the Creative Commons Attribution-ShareAlike License .
A link to the original article can be found here and attribution parties here
By using this site, you agree to the Terms of Use . Gpedia ® is a registered trademark of the Cyberajah Pty Ltd