Xi'an
| 西安市 (Xī’ān Shì) Xi'an | |
|---|---|
| Ligging in die Volksrepubliek China | |
| Basiese Inligting | |
| Oorsprong van die naam: | 西安 Xi'an "Wes-Vrede" |
| Afkorting: | |
| Oppervlakte: | 9 983 km² |
| Bevolking (2000): | 8 252 000 Munisipaliteit |
| Digtheid (2000): | 2 289,9/km² Munisipaliteit |
| BIP (2008): - per kapita |
CNY 219 billion CNY 26 259 |
| Hoogte bo seespieël: | 405 m |
| Poskode: | 710000-710090 |
| Areakode: | +86/29 |
| Nommerplaat-identifikasie : | 陕A |
| Tydsone : | UTC+8 |
| Webwerf : | www.xa.gov.cn Geargiveer 7 April 2019 op Wayback Machine |
| Regering | |
| Administratiewe Tipe: | Sub-provinsiale stad |
| CPC Shenyang Party Sekretaris: |
Sun Qingyun |
| Burgemeester: | Chen Baogen |
Xi'an (Chinees: 西安市 Xī’ān Shì) is 'n stad in China met 'n bevolking van 8 252 000 inwoners en 'n oppervlakte van 9 983 km². Xi'an is 'n sub-provinsiale stad in sentraal-China. Die stad is bekend vir die terrakotta-soldate in die mausoleum van die Chinese keiser Qin Shi Huang.