15 Desember

<< Desember 2024 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31
Al die dae

15 Desember is die 349ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (350ste in skrikkeljare). Daar volg nog 16 dae in die res van die jaar .

Gebeure

Generaal Douglas MacArthur was die eerste opperbevelvoerder van die Geallieerde besettingsmag oor Japan. Die besetting het Augustus 1945 begin en is in April 1952 beëindig.

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

  • Feesdag van Sint Valeriaan, wat 'n marteldood gesterf het in 457.
  • Koninkryksdag (Nederland)