2014 Italiaanse Grand Prix

Die 2014 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 7 September 2014 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in 'n Mercedes gewen.

Kwalifisering

Pos No Renjaer Span K1 K2 K3 Rooster
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 1:25.363 1:24.560 1:24.109 1
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 1:25.493 1:24.600 1:24.383 2
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:26.012 1:24.858 1:24.697 3
4 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:25.528 1:25.046 1:24.865 4
5 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen McLaren-Mercedes 1:26.337 1:25.973 1:25.314 5
6 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 1:26.328 1:25.630 1:25.379 6
7 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari 1:26.514 1:25.525 1:25.430 7
8 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:26.631 1:25.769 1:25.436 8
9 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 1:26.721 1:25.946 1:25.709 9
10 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:26.569 1:25.863 1:25.944 10
11 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 1:26.261 1:26.070 21
12 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:26.689 1:26.110 11
13 25 Vlag van Frankryk Jean-Éric Vergne Toro Rosso-Renault 1:26.140 1:26.157 12
14 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:26.371 1:26.279 13
15 99 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Sauber-Ferrari 1:27.034 1:26.588 14
16 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Sauber-Ferrari 1:26.999 1:26.692 15
17 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Renault 1:27.520 16
18 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Renault 1:27.632 17
19 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Caterham-Renault 1:27.671 18
20 17 Vlag van Frankryk Jules Bianchi Marussia-Ferrari 1:27.738 19
21 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Max Chilton Marussia-Ferrari 1:28.247 20
22 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Caterham-Renault 1:28.562 Kuipe
107% tyd: 1:31.338
← VOOR          Posisies na kwalifisering vir die 2014 Italiaanse Grand Prix
← VOOR          Wegspringrooster vir die 2014 Italiaanse Grand Prix

Wedrenuitslag

Pos No Renjaer Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 53 1:19:10.236 1 25
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 53 +3.175 2 18
3 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 53 +25.026 4 15
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 53 +40.786 3 12
5 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 53 +50.309 9 10
6 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 53 +59.965 8 8
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 53 +1:02.518 10 6
8 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 53 +1:03.063 6 4
9 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 53 +1:03.535 11 2
10 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen McLaren-Mercedes 53 +1:06.171 5 1
11 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 53 +1:11.184 21
12 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 53 +1:12.606 13
13 25 Vlag van Frankryk Jean-Éric Vergne Toro Rosso-Renault 53 +1:13.093 12
14 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Renault 52 +1 rondte 16
15 99 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 14
16 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Renault 52 +1 rondte 17
17 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Caterham-Renault 52 +1 rondte 18
18 17 Vlag van Frankryk Jules Bianchi Marussia-Ferrari 52 +1 rondte 19
19 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Caterham-Renault 51 +2 rondtes Kuipe
20 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Sauber-Ferrari 51 +2 rondtes 15
DNF 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari 29 Ratkas 7
DNF 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Max Chilton Marussia-Ferrari 6 Ongeluk 20