De Kelders
Die Kelders | |
---|---|
![]() | |
Koördinate: 34°34′S 19°21′O / 34.567°S 19.350°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Overstrand |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,23 km2 (0,86 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 070 |
• Digtheid | 480/km2 (1 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 95.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 2.2% |
• Swart mense | 2.0% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 84.4% |
• Engels | 12.6% |
• Ander | 3.0% |
Poskode (strate) | 7220 |
Skakelkode | 028 |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/5e/De_Kelders_bay_-_by_Shaun_MItchem.jpg/220px-De_Kelders_bay_-_by_Shaun_MItchem.jpg)
Die Kelders is 'n vakansie dorpie aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is net noord van Gansbaai. Die dorpie ontleen sy naam aan die grotte onder die rotswand waardeur 'n ondergrondse stroom vloei. Die R43-provinsiale pad gaan deur die dorp.
Sien ook
Bron
- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
Voorskou van verwysings
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Die Kelders". Sensus 2011.