Gert Sibande-distriksmunisipaliteit
Die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Oosvaal-distriksmunisipaliteit ) is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga . Die setel van die munisipaliteit is in Secunda . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend . Die munisipaliteit se kode is DC30
Geografie
Bure
Die munisipaliteit word begrens deur:
Plaaslike munisipaliteite
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Geslag
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
466 592
51.84%
Manlik
433 415
48.16%
Etniese groepering
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
816 278
90.70%
Blank
72 109
8.01%
Kleurling
6 022
0.67%
Asiaties
5 598
0.62%
Ouderdom
Ouderdom
Bevolking
%
00 - 04
101 470
11.27%
05 - 09
105 250
11.69%
10 - 14
110 915
12.32%
15 - 19
106 277
11.81%
20 - 24
79 806
8.87%
25 - 29
72 626
8.07%
30 - 34
63 520
7.06%
35 - 39
60 596
6.73%
40 - 44
51 378
5.71%
45 - 49
40 374
4.49%
50 - 54
30 407
3.38%
55 - 59
21 345
2.37%
60 - 64
19 074
2.12%
65 - 69
12 943
1.44%
70 - 74
10 392
1.15%
75 - 79
5 726
0.64%
80 - 84
5 164
0.57%
85 - 89
1 555
0.17%
90 - 94
707
0.08%
95 - 99
296
0.03%
100 plus
186
0.02%
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 .
Bevolking 18 en ouer: 517 104 [57.46% van die totale bevolking]
Totale stemme: 319 593 [35.51% van die totale bevolking]
Stempersentasie: 61.80% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
ANC
264 118
82.64%
DA
26 262
8.22%
IVP
7 977
2.50%
VF+
5 398
1.69%
ACDP
3 921
1.23%
UDM
3 639
1.14%
PAC
2 661
0.83%
NNP
1 560
0.49%
OD
971
0.30%
Azapo
572
0.18%
UCDP
435
0.14%
SOPA
407
0.13%
NA
276
0.09%
EMSA
256
0.08%
CDP
234
0.07%
PJC
223
0.07%
UF
203
0.06%
TOP
167
0.05%
MF
133
0.04%
NLP
91
0.03%
KISS
89
0.03%
Totaal
319 593
100.00%
Verwysings
The article is a derivative under the Creative Commons Attribution-ShareAlike License .
A link to the original article can be found here and attribution parties here
By using this site, you agree to the Terms of Use . Gpedia ® is a registered trademark of the Cyberajah Pty Ltd