Nkangala-distriksmunisipaliteit
Die Nkangala-distriksmunisipaliteit is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga . Die setel van die munisipaliteit is in Middelburg . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Ndebelesprekend . Die munisipaliteit se kode is DC31.
Geografie
Bure
Die munisipaliteit word begrens deur:
Plaaslike munisipaliteite
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Geslag
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
529 354
51.87%
Manlik
491 238
48.13%
Etniese groepering
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
930 873
91.21%
Blank
78 292
7.67%
Kleurling
8 741
0.86%
Asiaties
2 686
0.26%
Ouderdom
Ouderdom
Bevolking
%
00 - 04
108 087
10.59%
05 - 09
114 037
11.17%
10 - 14
118 590
11.62%
15 - 19
118 041
11.57%
20 - 24
98 429
9.64%
25 - 29
88 106
8.63%
30 - 34
74 084
7.26%
35 - 39
69 442
6.80%
40 - 44
58 251
5.71%
45 - 49
47 903
4.69%
50 - 54
35 359
3.46%
55 - 59
25 013
2.45%
60 - 64
20 550
2.01%
65 - 69
14 314
1.40%
70 - 74
12 782
1.25%
75 - 79
7 302
0.72%
80 - 84
6 344
0.62%
85 - 89
2 273
0.22%
90 - 94
1 080
0.11%
95 - 99
420
0.04%
100 plus
185
0.02%
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 .
Bevolking 18 en ouer: 608 871 [59.66% van die totale bevolking]
Totale stemme: 389 097 [38.12% van die totale bevolking]
Stempersentasie: 63.90% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
ANC
333 520
85.72%
DA
30 234
7.77%
UDM
4 188
1.08%
VF+
3 997
1.03%
PAC
3 704
0.95%
ACDP
3 654
0.94%
IVP
2 431
0.62%
NNP
1 833
0.47%
OD
1 710
0.44%
UCDP
969
0.25%
Azapo
819
0.21%
SOPA
381
0.10%
NA
272
0.07%
EMSA
270
0.07%
UF
242
0.06%
CDP
226
0.06%
PJC
222
0.06%
TOP
131
0.03%
MF
112
0.03%
NLP
92
0.02%
KISS
90
0.02%
Totaal
389 097
100.00%
Verwysings
The article is a derivative under the Creative Commons Attribution-ShareAlike License .
A link to the original article can be found here and attribution parties here
By using this site, you agree to the Terms of Use . Gpedia ® is a registered trademark of the Cyberajah Pty Ltd