K
| Latynse letter K | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Latynse alfabet | ||||||
| A | B | C | D | E | F | G |
| H | I | J | K | L | M | N |
| O | P | Q | R | S | T | U |
| V | W | X | Y | Z | ||
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter K. Vir ander betekenisse sien K (dubbelsinnig).
Die letter K, k is die 11de letter van die Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word K uitgespreek met die woord "Kilo".
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie K.