T
| Latynse letter T | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Latynse alfabet | ||||||
| A | B | C | D | E | F | G |
| H | I | J | K | L | M | N |
| O | P | Q | R | S | T | U |
| V | W | X | Y | Z | ||
Die letter T, t is die 20ste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word T uitgespreek met die woord "Tango".
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie T.