W
| Latynse letter W | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Latynse alfabet | ||||||
| A | B | C | D | E | F | G |
| H | I | J | K | L | M | N |
| O | P | Q | R | S | T | U |
| V | W | X | Y | Z | ||
Die letter W, w is die 23ste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word W uitgespreek deur die woord "Whiskey".
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie W.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir W.