Kaliumoksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Kaliumoksied 
Sistematiese naam Kaliumoksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule K2O
Molêre massa 94,93 [g/mol][1]
CAS-nommer 12136-45-7[1]  
Voorkoms Wit vastestof
Fasegedrag  
Selkonstantes a=644,9 pm[2]  
Ruimtegroep Fm3
Nommer 225  
Strukturbericht C1
Smeltpunt 1013K[3]
Kookpunt
Digtheid
Oplosbaarheid (reageer met water)

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Kaliumoksied is 'n verbinding van kalium met suurstof met formule K2O.

Kristalstruktuur

Kaliumoksied kristalliseer in die kubiese antifluorietstruktuur.[2] (C1 in die Strukturbericht-klassifikasie).

Eienskappe

Antifluorietstrukture kan vinnigeioongeleiding vertoon en dit verklaar die belangstelling van sommige navorsers. Alkalimetaaloksiede is nogtans moeilik te berei. Kaliumoksied is 'n halfgeleier met 'n indirekte bandgaping.[4]

Kaliumoksied is baie higroskopies en blootgestel aan die vogtige lug vervloei dit en vorm kaliumhidroksied. Die oksied is moeilik deur verbranding van die metaal suiwer te berei omdat gewoonlik ook geelbruinerige kaliumsuperoksied K2O2 gevorm word. 'n Ander reaksie gaan uit van kaliumhidroksied en kaliummetaal:[5]

Daar word min met hierdie stof self gewerk, maar in die landbou en industrie word dikwels gepraat oor die %K2O in kaliumhoudende stowwe soos kunsmis teenwoordig is. Dit verwys na kalium in gebonde staat wat in %K2O uitgedruk word. Dit verwys gewoonlik nie na die oksied self nie.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 "safety data sheet". Besoek op 8 Augustus 2023.
  2. 2,0 2,1 V. P. Saleel Ahammad Saleel, V. P. Saleel Ahammad Saleel, Eithiraj R-D, R. D. Eithiraja (2017). "Vacancy formation energy in K2O". VIT. doi:10.1063/1.5028991. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2023. Besoek op 8 Augustus 2023.{cite web}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. Sossi, Paolo A. and Fegley, Bruce (2019). "11. Thermodynamics of Element Volatility and its Application to Planetary Processes". In: High Temperature Gas-Solid Reactions in Earth and Planetary Processes. Berlin, Boston: De Gruyter. pp. 393–460. doi:10.1515/rmg.2018.84.11. {cite book}: Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  4. R.D. Eithiraj, G. Jaiganesh, G. Kalpana (2007). "Electronic structure and ground-state properties of alkali-metal oxides–Li2O, Na2O, K2O and Rb2O: A first-principles study". Physica B: Condensed Matter. 396 (1–2): 124–131. doi:10.1016/j.physb.2007.03.024.{cite journal}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  5. Roscoe, J.D. van der Plaats (1903). Roscoe's beknopt leerboek der scheikunde. Van Broekhoven.{cite book}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)