Lood(IV)oksied
Algemeen | |
---|---|
Naam | Lood(IV)oksied |
Chemiese formule | PbO2 |
Molêre massa | 239 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1309-60-0[1] |
Voorkoms | bruinswart poeier |
Fasegedrag | |
Fase | β-PbO2 |
Selkonstantes | a=495,78(2)pm; c=338,78(2)pm[2] |
Ruimtegroep | P42/mnm |
Nommer | 136 |
Strukturbericht | C4 |
Fase | α-PbO2 |
Selkonstantes | 499pm; 594,7pm; 546,6pm |
Ruimtegroep | Pbcn |
Nommer | 60 |
Smeltpunt | (ontbind) 290 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | Onoplosbaar; <11,3 μg/L @ 25 °C[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Lood(IV)oksied is n verbinding van lood in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die formule PbO2.
Dit is 'n amfoteriese stof wat dikwels as die katode van loodsuurbatterye gebruik word.
Kristalstruktuur
Die verbinding het twee modifikasies wat in die natuur as minerale voorkom:
Chemiese eienskappe
Lood(IV)oksied is 'n sterk oksideermiddel. Met swaelsuur stel dit suurstof vry:[6]
Met soutsuur word chloor gevorm:[6]
Droë lood(IV)oksied oksideer droë swaeldioksied tot sulfaat en stel daarby hitte vry waardeur die massa gaan gloei. [6]
Dit kan uit lood(II,IV)oksied gevorm word in 'n reaksie met salpetersuur:[6]
Die stof kan uit oplossings van Pb2+, soos van die chloried, verkry word deur hipochloriet OCl- as oksideermiddel by te voeg:[7]
By verhitting stel dit suurstof vry en vorm lood(II)oksied:[7]
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Lead dioxide". PubChem NIH.
- ↑ "Plattnerite". mindat 3237.
- ↑ "Scrutinyite". mindat.
- ↑ "α–PbO2 Structure : A2B_oP12_60_d_c". Aflow. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2024. Besoek op 27 Februarie 2024.
- ↑ "Rutile (TiO2, C4) Structure: A2B_tP6_136_f_a". Aflow. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2023. Besoek op 27 Februarie 2024.
- ↑ 6,0 6,1 6,2 6,3 Gerrit Doijer van Cleeff (1907). Leerboek der scheikunde.
- ↑ 7,0 7,1 A.F. Holleman (1942). Leerboek der anorganische chemie. Wolters.