Las Palmas de Gran Canaria
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Outonome Gemeenskap | Kanariese Eilande |
Koördinate | 28°9′N 15°25′W / 28.150°N 15.417°W |
Gestig op | 24 Junie 1478 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 100,55 vk km |
Hoogte bo seevlak | 8 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 383 308 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 800 vk/km |
Tydsone | UTC +0 (WET) |
- Somertyd | UTC +1 (WEST) |
Burgemeester | Augusto Hidalgo |
Amptelike Webwerf | lpavisit.com |
Las Palmas de Gran Canaria, of kortweg Las Palmas, is sedert 1478 saam Santa Cruz de Tenerife die hoofstad en grootste stad van die Kanariese Eilande. Die Kanariese Eilande is 'n outonome gemeenskap van Spanje langs die kus van Noord-Afrika in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2010 'n bevolking van 383 308 gehad en het 'n oppervlakte van 100,55 km². Dit is op 24 Junie 1478 deur Spanjaarde onder Juan Rejón as Real de Las Palmas gestig.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Las Palmas de Gran Canaria.
- (es) Amptelike webwerf