Mülheim an der Ruhr
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°26′N 6°53′O / 51.433°N 6.883°O |
Stigting | 1093 |
Stadstatus | 1808 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 91,28 vk km |
Hoogte bo seevlak | 40 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2013) | 166 640 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 826/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Ulrich Scholten (SPD) |
Amptelike Webwerf | muelheim-ruhr.de |
Mülheim an der Ruhr is 'n stad in Noordryn-Wesfale in Duitsland. Mülheim an der Ruhr is geleë langs waar die Ruhrrivier. Die Ruhr sluit ongeveer 12 km wes aan by die Rynrivier. Die stad het 'n bevolking van 166 640 in 2013 gehad en 'n oppervlakte van 91,28 km².
Geskiedenis
Mülheim an der Ruhr is reeds in 1093 die eerste keer beskryf (Mulenheim), maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon.
Kuns en kultuur
- Theater an der Ruhr, geopen in 1980
Musea
- Aquarius, geopen in 1992
- Haus Ruhrnatur, geopen in 1992