2015 Aboe Dhabi Grand Prix

Die 2015 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 29 November 2015 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes gewen.

Kwalifisering

Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 1:41.111 1:40.979 1:40.237 1
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 1:40.974 1:40.758 1:40.614 2
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:42.500 1:41.612 1:41.051 3
4 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:41.983 1:41.560 1:41.184 4
5 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 1:42.275 1:41.830 1:41.444 5
6 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:42.608 1:41.868 1:41.656 6
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:41.996 1:41.925 1:41.686 7
8 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:42.303 1:42.349 1:41.759 8
9 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-Renault 1:42.540 1:42.328 1:41.933 9
10 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 1:42.911 1:42.482 1:42.708 10
11 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Renault 1:42.889 1:42.521 11
12 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 1:42.570 1:42.668 12
13 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Mercedes 1:42.929 1:42.807 13
14 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:42.896 1:43.614 14
15 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes 1:42.585 geen tyd 18
16 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 1:42.941 15
17 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 1:43.187 16
18 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:43.838 17
19 28 Vlag van Verenigde Koninkryk Will Stevens Marussia-Ferrari 1:46.297 19
20 98 Vlag van Spanje Roberto Merhi Marussia-Ferrari 1:47.434 Kuipe
107% tyd: 1:48.042
Posisies na kwalifisering vir die 2015 Aboe Dhabi Grand Prix
Wegspringrooster vir die 2015 Aboe Dhabi Grand Prix

Wedrenuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 55 1:38:30.175 1 25
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 55 +8.217 2 18
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 55 +19.430 3 15
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 55 +43.735 15 12
5 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 55 +1:03.952 4 10
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 55 +1:05.010 5 8
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 55 +1:33.618 7 6
8 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 55 +1:37.751 8 4
9 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes 55 +1:38.201 18 2
10 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-Renault 55 +1:42.371 9 1
11 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 55 +1:43.525 10
12 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 54 +1 rondte 12
13 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 54 +1 rondte 6
14 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 54 +1 rondte 17
15 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 54 +1 rondte 14
16 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Renault 54 +1 rondte 11
17 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 53 +2 rondtes 16
18 28 Vlag van Verenigde Koninkryk Will Stevens Marussia-Ferrari 52 +3 rondtes 19
19 98 Vlag van Spanje Roberto Merhi Marussia-Ferrari 52 +3 rondtes Kuipe
DNF 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Mercedes 0 Ongeluk 13

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 381
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 322
3 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 278
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 150
5 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 136

Vervaardigers

Posisie Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes 703
2 Vlag van Italië Ferrari 428
3 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 257
4 Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault 187
5 Vlag van Indië Force India-Mercedes 136