2015 Britse Grand Prix

Die 2015 Formule Een Britse Grand Prix is op 5 Julie 2015 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou. Dit was die negende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes gewen.

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 1:33.796 1:33.068 1:32.248 1
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 1:33.475 1:32.737 1:32.361 2
3 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:34.542 1:33.707 1:33.085 3
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:34.171 1:33.020 1:33.149 4
5 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.426 1:33.911 1:33.379 5
6 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 1:33.562 1:33.641 1:33.547 6
7 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-Renault 1:34.422 1:33.520 1:33.636 7
8 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 1:34.641 1:34.071 1:33.649 8
9 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:34.594 1:33.693 1:33.673 9
10 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 1:34.272 1:33.749 1:33.943 10
11 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:34.250 1:34.268 11
12 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes 1:34.646 1:34.289 12
13 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Renault 1:34.819 1:34.502 13
14 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Mercedes 1:34.877 1:34.511 14
15 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:34.643 1:34.868 15
16 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:34.888 16
17 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 1:34.959 17
18 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 1:35.207 18
19 28 Vlag van Verenigde Koninkryk Will Stevens Marussia-Ferrari 1:37.364 19
20 98 Vlag van Spanje Roberto Merhi Marussia-Ferrari 1:39.377 20
107% tyd: 1:39.965
← VOOR          Posisies na kwalifisering vir die 2015 Britse Grand Prix
← VOOR          Wegspringrooster vir die 2015 Britse Grand Prix

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 52 1:31:27.729 1 25
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 52 +10.956 2 18
3 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 52 +52.443 6 15
4 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 52 +36.839 3 12
5 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 52 +1:03.194 4 10
6 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-Renault 52 +1:03.955 7 8
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 52 +1:18.744 9 6
8 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 51 +1 rondte 5 4
9 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 51 +1 rondte 11 2
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 51 +1 rondte 17 1
11 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 51 +1 rondte 15
12 53 Vlag van Spanje Roberto Merhi Marussia-Ferrari 49 +1 rondte 20
13 28 Vlag van Verenigde Koninkryk Will Stevens Marussia-Ferrari 49 +2 rondtes 19
DNF 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 31 Elektries 8
DNF 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 21 Elektries 10
DNF 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Renault 3 Gly 13
DNF 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes 0 Botsing 12
DNF 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Mercedes 0 Botsing 14
DNF 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 0 Botsing 18
DNF 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 0 Ratkas 16