2017 Chinese Grand Prix

2017 Formule 1 Chinese Grand Prix
Datum 9 April 2017
Plek Shanghai Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:31.678
Vinnigste ronde
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:35.378 (ronde 44)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Sebastian Vettel Ferrari
3 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer

Die 2017 Formule Een Chinese Grand Prix het op 9 April op die Shanghai Internasionale Renbaan plaasgevind. Dit was die tweede wedren van die 2017-kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes AMG gewen.

Bande beskikbaar gestel

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne by Shanghai verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

Uitslag

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:50.491
2 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:52.086
3 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:52.507
4 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 1:52.840
5 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:53.039
Vrye oefening 2 Afgelas weens digte mis[1]
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:33.336
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.389
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:33.707
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.879
5 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:34.773

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger Kwal 1 Kwal 2 Kwal 3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.333 1:32.406 1:31.678 1
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:33.078 1:32.391 1:31.864 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:33.684 1:32.552 1:31.865 3
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.341 1:32.181 1:32.140 4
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:34.041 1:33.546 1:33.033 5
6 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:34.205 1:33.759 1:33.507 6
7 27 Nico Hülkenberg Renault 1:34.453 1:33.636 1:33.580 7
8 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:34.657 1:33.920 1:33.706 8
9 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 1:34.440 1:34.034 1:33.719 9
10 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:33.986 1:34.090 1:34.220 10
11 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:34.567 1:34.150 11
12 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:34.942 1:34.164 12
13 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:34.499 1:34.372 13
14 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:34.892 1:35.046 14
15 36 Antonio Giovinazzi Sauber-Ferrari 1:34.963 geen tyd 15
16 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:35.023 16
17 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:35.223 19[2]
18 30 Jolyon Palmer Renault 1:35.279 20[2]
19 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:35.433 17
20 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:35.496 18
107% tyd: 1:39.539
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Chinese Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Chinese Grand Prix.

Wedren

Renuitslag

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 56 1:37:36.158 1 25
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 56 +6.250 2 18
3 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 56 +45.192 16 15
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 56 +46.035 5 12
5 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 56 +48.076 4 10
6 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 56 +48"808 3 8
7 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Roso-Renault 56 +1'12"893 11 6
8 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 55 +1 rondte 12 4
9 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 55 +1 rondte 8 2
10 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 55 +1 rondte 17 1
11 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 55 +1 rondte 19
12 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 55 +1 rondte 7
13 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 55 +1 rondte 20
14 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 55 +1 rondte 12
15 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 55 +1 rondte 14
Ret 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 33 13
Ret 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Roso-Renault 18 9
Ret 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 17 15
Ret 36 Vlag van Italië Antonio Giovinazzi Sauber-Ferrari 3 18
Ret 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 0 10
DNS 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 43
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 43
3 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 25
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 23
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 22
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 12
7 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 10
8 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 8
9 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 8
10 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 4
11 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 2
12 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 2

Vervaardigers

Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 66
2 Vlag van Italië Ferrari 65
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 37
4 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 12
5 Vlag van Indië Force India-Mercedes 10
6 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 8
7 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 4

Verwysings